Tuesday, 5 July 2011

Ek Hou Van Brei / I Can Knit

Hallo Almal!
‘n Rukkie terug het my mamma my geleer om te brei en dis baie lekker.
Dit was ‘n bietjie moeilik in die begin, maar toe het my mamma my mooi geleer.
Hello Everyone!
Sometime ago my mother taught me to knit and I enjoy it very much.
It was difficult in the beginning, but my Mother taught me well.
Hierdie is my eerste probeerslag.
Ek het eers geoefen met gewone wol.
Ek gaan die ou serpie gebruik vir my pop.
Here is my first try.
I practised with ordinary wool.
I will use the little scarf for my doll.
Na ‘n rukkie het ek met ‘n nuwe serpie begin, met lekker, dik, pienk wol.
Then I started a new scarf with nice thick, pink wool.

Dit is hoe dit nou al lyk. Dit is mooier as my eerste serpie, van al die oefen.
This is how far I am now.  It looks much better than my first scarf, since I had some practice.
Dit is hoe dit lyk terwyl ek brei.
Me busy knitting.
Ek sal vir julle wys as ek my serpie klaar gemaak het.
I will show you when my scarf is finish.
Glimlaggies
Smiles
Danika

Monday, 20 June 2011

Baba Seuntjie Kaartjie / Baby Boy Card


Hallo almal, hierdie is ‘n kaartjie wat ek gemaak het, vir ‘n Mamma wie se babatjie verlede week gebore is.
Die babatjie was ‘n seuntjie en daarom het ek blou kleure gebruik.


Ek het ‘n prentjie gekies van ‘n Mamma met ‘n babatjie, en dit laat my dink aan die Tannie met haar babatjie.
Ek het my sussie se Promarkers gebruik om die prentjie in te kleur.


Die wit blommetjies het ek by my Sussie, Heidi-Mari gekry, vir my verjaardag.
Hello everyone, here is a card I made for a Mother, whose baby was born last week.
The baby was a boy and therefore I used blue colours.
I chose an image of a Mother with a baby, because it reminds me of the Lady with her baby.
I used my sister’s Promarkers to colour the image.
The white flowers I got from my Sister, Heidi-Mari, for my birthday.

Ek wil graag hierdie kaartjie vir die volgende kompetisies inskryf:
With this card I would like to take part in the following challenges:

Digi Design House - Pearls & Lace
The Crafty Pad Designs - Something New
Met glimlaggies
Danika
With smiles
Danika

Tuesday, 14 June 2011

Ek is Danika! / I’m Danika!


My naam is Danika en ek is vandag 8 jaar oud!
My name is Danika and I’m 8 years old today!

Ek en my Mamma die dag toe ek gebore is.
My Mother and I the day I was born.


My Sussie, Heidi-Mari en Boeties, CJ en Josua hou my vir die eerste keer vas.
My Sister, Heidi-Mari and Brothers CJ and Josua holding me for the first time.


Ek en my Pappa.
My Daddy and I.
Hier is foto’s van hoe ek groot geword het:
Here are some pictures as I grew up:


3 maande oud
3 months old

6 maande oud
6 months old

11 maande oud
11 months old


1 Jaar oud
1 Year old


Ek begin kruip (14 maande)
Started crawling (14 months)


2 Jaar oud
2 years old


Ek help my Sussie slaai maak.
Me helping my Sister preparing salad.


Dit is so lekker om ‘n Sussie te he!
It is so much fun to have a Sister!


2 1/2 Jaar oud
2 1/2 Years old

Ek is 3 1/2 jaar oud en ‘n bytjie.
I’m 3 1/2 years old and a bee.


Ek en my Boetie, Andrew, hy is 2 jaar jonger as ek.
My Brother, Andrew and I, he is 2 years younger than me.

4 Jaar oud
4 Years old


Kersfees
Christmas

5 Jaar oud
5 Years old

My Prinses tee partytjie
My Princess tea party

Ek is ‘n hasie op my eerste ballet konsert.
‘n Bunny at my first ballet concert.

6 Jaar oud met ‘n Aspoestertjie koek
6 Years old with a Cinderella cake


Ek en Heidi-Mari
Heidi-Mari and I

7 Jaar oud en ‘n kaartjie maak partytjie.
7 Years old with a card making party.


My tweede balletkonsert.  Ek is ‘n sterretjie.
My second ballet concert.  I was a little star.


Met glimlaggies
Danika
With smiles
Danika