Monday, 27 February 2012

Bessie Tee Vir Heidi se Bak kompetisie / Forest Berry Tea For Heidi’s Baking Challenge!


Hallo amlal, ek hoop julle het almal ‘n lekker naweek gehad.
Dit was my mamma se verjaarsdag Woensdag, en toe bak ons vir haar ‘n koek om saam met “Forest Berry” tee te drink.

Hi everyone, I hope you all had a great weekend.
It was my mommy’s birthday on Wednesday day, so we baked her a cake to eat with Forest Berry Tea.



Heidi se bak kompetisie die twee weke is Valentyns - enige iets rooi, wit, pink, hartjie of rose.

Heidi’s baking Challenge this fortnight is Valentines - Anything red, white, pink, hearts or roses.
Die “Forest Berry” tee is rooi-pink, so ek wil dit in skryf.
The Berry tea is red-pink, so I would like to enter it in Heidi’s Challenge.
Ons het vir my mamma ‘n teepot en 2 koppies gekoop met kersfees en met haar verjaarsdag.
We brought my mother a tea pot and 2 cups for Christmas and her birthday.
Om die tee te maak, gooi 16g “Forest Berry” Tee by 1 liter kookwater.
To make this tea, add 16g of Forest Berry tea to 1 liter of boiling water.
Sit die teepot op sy staandertjie met die kerstjie in en laat trek vir 7 minute.
Put the tea pot on it’s stand with the candle in and let stand for 7 minutes.
Versoet met heuning en geniet dit!
Sweeten with honey and enjoy!
Mens kan ook die hele pot versoet met heuning en dan laat kou word en as “koue tee” of ‘n koue koeldrank bedien.
You can also sweeten the hole pot of tea with honey, let it cool and serve as ice tea or a cool drink.
Ek hoop julle hou van my tee. Sal julle asb. vir my gaan stem, die stem begin vanmiddag. 

I hope you like my tea. Please will you go and vote for my tea, the voting will start this afternoon.

Glimlagies 
Smiles

Danika