Monday 5 March 2012

Tane se teken kompetisie/Tane’s drawing challenge


Hallo Almal 
Hi everyone
Vandag wil ek graag in Tane se teken kompetisie deel neem met die prentjie wat ek geteeken het:
Today I would like to take part in Tane’s drawing challenge with this picture I drew:
Dit is ‘n blom pot met blomme in! Ek hoop julle hou daarvan!

It’s a flower pot with flowers in! I hope you like it!
Glimlagies 
Smiles
Danika

2 comments:

  1. Aww, it's so cute!! I love it. :) Thank you so much for entering!
    Tane♥

    ReplyDelete
  2. Dit is pragtig Danika! My Nikita hou net so baie van teken en goed maak! Ons hou van jou velt kos!

    ReplyDelete