Hello almal, ek hoop julle het ‘n lekker Kersfees gehad!
Hello everyone, I hope you all had a lovely Christmas!
Vandag wil ek vir julle ‘n vrugte drankie wys wat ek gemaak het vir Ou-kersaand.
Today I would like to show you a fruit drink I made for Christmas eve.
Maak 2:
1 koppie vrugte in blokkies
1 koppie (250ml) appel sap
2 tl Lemmetjie sap of suurlemoen sap
6 ysies
1 koppie baie koud “Sparkling mineral water”
Serves 2:
1 cup (250 ml) fruit in cubes
1 cup apple juice
2 tsp Lime or lemon juice
6 ice cubes
1 cup sparkling mineral water
1 Ryg die vrugte op sosatie stokkies.
1 Thread the fruit into wooden skewers
2 Meng die appel sap, lemmetjie sap, water en ys blokkies.
2 Mix together the apple juice, lime juice, water and ice cubes.
3 Gooi die sap in 2 glase en sit die vrugte stokkie in.
3 Pour the juice into 2 glasses en put the fruit skewer inside.
4 Bedien koud
4 Serve cold
Dit is ‘n baie lekker en verfrissende drankie.
This is a delicious and refreshing drink.
Ek wil hierdie drankie inteken vir my sussie se Bak kompetisie die tema is kleurvolle kos.
I want to enter this drink into my sister’s Baking Challenge the theme is Colourful Food.
Glimlaggies
Smiles
Danika
Beautiful drinks! :) Great work, Danika!! :)
ReplyDeleteThat looks so yummy!
ReplyDeletemelissa
Wow Danika! I have to try these! Lots of love, Kelly-Anne
ReplyDelete