Tuesday 24 January 2012

Druiwe Smoothie Vir Heidi Se Bak Kompetisie / Grape Smoothie For Heidi’s Baking Challenge


Hallo almal, ek het Donderdag middag vir ons ‘n Druiwe skommel gemaak vir nagereg. Ek wil in my sussie se bak kompetisie deel neem, die tema is ‘Smoothies’ en koue drankies.
Hi everyone, on Thursday afternoon I made us a Grape Smoothie for dessert.
I want to take part in my sister’s Fortnightly Baking Fun Challenge, the theme is Smoothies and Cold Drinks.


Hierdie ryk, ys koue, druiwe skommel is baie lekker en verfrissend vir ‘n warm dag. 
This rich, freezing cold grape smoothie is great and refreshing for a hot day.
Om 1 liter te maak het jy die volgende nodig:
To make one liter you need the following:
600ml onversoete, dik vol-room jogurt 
570g vars druiwe of 570ml druiwe sap
150 ml heuning
1/2 eetl vanilla 
Vir die versiering het jy nodig:
100 ml heuning, warm gemaak 
80ml strooi suiker
‘n paar trossies druiwe 
600ml unsweetened (plain) think ful-cream yogurt
570g fresh grapes or 570ml grape juice
150ml honey heated
1/2 tbs vanilla
For the decoration you need:
100ml honey 
80ml fine sugar 
a few little bunches of fresh grapes

Metode:
Method:
1 Trek al die druiwe van hulle stokkies af en gooi hulle in voedsel verwerker.
1 Pull all the grapes from the sticks and put into your blender.
2 Puls tot dit fyn is.
2 Puls until fine pulp.
3 Gooi die jogurt by.
3 Add the yogurt
4 En dan die heuning.
4 And then the honey.
5 Puls als saam, gooi in ‘n houer en sit in die vrieskas om baie koud te word.
5 Puls everything together, and empty into a jar and put in the freezer to be very cold.
6 Doop dan klein trossies druiwe in warm heuning. Daar na in die strooi suiker. Sit dan ook in die Vrieskas om koud te word.
6 Put the grapes in the warm honey and then in the castor sugar. Put this into the freezer too.
7 Na ‘n uur of twee (hang af hoe koud jy dit wil hê), haal die drankie en druiwe uit, gooi in ‘n mooi glas en sit die druiwe trossie bo-oor die rand van die glas.
7 After a few hours (depends on how cold you want it), take the drink and grapes out. Pour the juice in a pretty glass and put a bunch of grapes on the edge of the glass.
8 Bedien onmiddellik 
8 Serve immediately
As julle van my ‘smoothie’ hou, sal jy asb. vir my gaan stem?
If you like my smoothie please will you vote for me?
Smiles 
Glimlaggies 
Danika

4 comments:

  1. Dit lyk mooi, Danika! Baie heerlik! xxx

    ReplyDelete
  2. So sweet Danika! Jy is baie slim!
    I have to try that out sometime. :)

    ReplyDelete
  3. Liewe Danika
    Jou druiwe skommel lyk en is SO lekker! Ek is mal oor die druiwe bo-op!
    Dankie dat jy aan my kompetisie deelgeneem het.
    Baie liefde
    Heidi

    ReplyDelete
  4. Yummmy,
    This looks D-E-L-I-C-I-O-U-S!!!

    Keep up the good work Danika, you will become a great cook :-)

    ReplyDelete